Friday, 30 September 2016

Verlange

mamma hartjie pyn van verlange
die gaping raak net groter
hoop jy kuier nog lekker by ouma
....my hart se punt....