Thursday, 24 November 2016

Desember...

jy kruip nader soos 'n dief in die nag
met jou blink liggies en vakansie luim
wil jy my betower en meevoer...
sonskyn, familie en vrolikheid
maar jy intimideer my
oorweldig my
31 dae van feestelikheid
31 dae te min