Monday, 19 December 2016

Reën

Hitte gloei
Stilte voor die storm
Donker wolke pak saam
Daar is reën oppad