Friday, 23 December 2016

Verlange na vrede

Die son het gesak na 'n heerlike wegbreek vakansie
Die tydjie was so kort...
Maar my siel is hernuwe
Nuwe denke en inspirasie is aangewakker




Nou wag ons op Christusfees
'n tyd vir vrede en familie...