Thursday, 5 January 2017

The moment of truth

it is here...
it is official...
I'm a number on a system again
a registered student



Dis met gemengde gevoelens van opgewondenheid en vrees dat ek hierdie roete aandurf. Geen idee wat om regtig te verwag nie, maar sien uit na die uitdaging en wat ek alles gaan leer. My enigste verwyt is dat ek nie al vroeër begin het nie....soos 10 jaar vroeër.....maar alles gebeur op die regte tyd en regte plek...en volgens my hart is dit nou.
So leer saam met my, lag saam met my, huil saam met my.....

BRING IT ON!