Thursday, 22 June 2017

prentjie mooi prinses

Catherine, Die hertogin van Cambridge
elegant, pragtig en grasieus
sit altyd die beste voetjie voor en die wêreld hou hul asems op
ons almal word meegevoer deur haar skoonheid en styl

die rok...shoe die rok....
ek is in vervoering...♥