Tuesday, 18 July 2017

Wit en skoon en mooi


Ek is in die luim vir mooimaak,
mure verf
en meubels rondskuif...

Kyk hoe mooi is dit.

Skandinawiese Dekor



 Hierdie mense het duidelik nie 3 honde met modder pote nie
of kinders nie...
Hehe :)