Sunday, 20 August 2017

As die lewe druk...


Want Marlize wil mos niks mis nie
 en die lewe uitdruk soos 'n suurlemoen.


Ek wou mos leer
en draf
en huiskoop
en die winterson skyn warm...
en ek moet leer...