Thursday, 11 January 2018

Droog


Die teerpaaie gloei weer vandag
en die warm wind bring ook geen verligting
Die aarde brand
die aarde skroei
en Afrika se suidelike punt
smag na reën…
maar die wolke is nie swaar genoeg nie…
Picture from City of Cape Town